Jane Wyatt

Jane Wyatt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jane Waddington Wyatt
Geboorte (1910-08-12)12 Augustus 1910
Sterfte 20 Oktober 2006 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jane Wyatt (12 Augustus 1910 – 20 Oktober 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Boomerang! (1947), Pitfall (1948), en Star Trek IV: The Voyage Home (1986), en in die televisiereeks Father Knows Best (1954).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search